Lienke

My naam is Lienke LewiesOuderdom: 13 jaar Uit haar mond uit: “Ek is baie lief vir my familie. Maats, musiek en familie maak my gelukkig. My week is baie besig. Buiten skool, speel ek netbal. Sing in ñ fantastiese koor. Modelklas en berei voor vir model-kompetisies. My drome: Om ñ suksesvolle ‘fashion & commercial’ model […]

