My naam is Lienke Lewies
Ouderdom: 13 jaar
Uit haar mond uit:
“Ek is baie lief vir my familie. Maats, musiek en familie maak my gelukkig.
My week is baie besig. Buiten skool, speel ek netbal.
Sing in ñ fantastiese koor.
Modelklas en berei voor vir model-kompetisies.
My drome:
Om ñ suksesvolle ‘fashion & commercial’ model te word.
Grootste droom: Om deel te wees van Fashion week (local & International) &
om eendag op ñ Bill-board te verskyn.
Verder is ek 13 en geniet die normale goedjies wat ons teens geniet. Soos TikTok.
Tans het ek maar net 1551 en followers groei elke dag.”



