Posetiewe Vrou! Die Wereld Nodig Jou!

Daar is niks wat so eensaam is soos ‘n Vrou wat begin twyfel in haar doel en haarself nie, en dus haar posetiewiteit verloor nie. Want hierdie wereld van ons maak staat op ons Vroue, wat dit aanmekaar kan hou. Ons samelewing is hard, en Sosiale Media maak meer depressie as goed, Hoe hanteer ons […]

